Hanna
Hanna Swartz
May 18, 2010

Prayer Request

My dogter en skoonseun skei na 18 jaar omdat hy iemand anders in Abijan waar hy werk ontmoet het en n diep verhouding aan geknoop het . Bid asseblief dat God die seer sal gesond maak en vir haar en die kinders aanvaarding sal gee en n nuwe lewe hier na baie dankie