Bid asb saam met my dat ons Liewe Hemelse Vader vir Jaques in Sy arms sal neem en saam met Hom sal wees. Vir God is niks onmoontlik al is ons as mense soms geneig om te dink dat alles verlore is. Bid ook saam dat die Here sy ouers die krag en wysheid sal gee om deur hierdie krisis te kom. Ek dank ook die Here dat Hy ten alle tye daar is vir ons en loof Hom vir sy goedheid wat geen einde ken nie. Dankie Here dat dit goed gaan met my en my geliefdes
Bid asb saam met my vir 'n dierbare vriendin, haar man en dogterjie dat hul seun veilig is en dat hulle saam met hom deur hierdie verskriklike beproewing kom. Ek loof ook ons Hemelse Vader wat se as twee of meer mense vir iets vra, daar definitief hulp sal kom. Dalk nie altyd ons wil nie, maar mag U wil geskied
Submit your prayer request. Thousands of caring people will see it and pray for you.